Powers Boothe

Powers Boothe
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Powers Allen Boothe
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1977–2016
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Powers Boothe (1 Junie 1948 – 14 Mei 2017) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Tombstone (1993), Sudden Death (1995), Sin City (2005), en The Avengers (2012).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search